Madagaskarkoekoek

From Wikipedia, the free encyclopedia

Madagaskarkoekoek
Remove ads

Die Madagaskarkoekoek (Cuculus rochii) is 'n nie-broeiende voël en swerwer uit Madagaskar na rivierwoud, digte savanne en boomveld. Die voël is 'n winterbesoeker aan Oos-Afrika maar opgeteken in die somer in Suid-Afrika. Die voël is 28 cm lank en 50 - 65 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Madagascar Cuckoo.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Cuculus rochii

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads