Cypsiurus

From Wikipedia, the free encyclopedia

Cypsiurus
Remove ads

Cypsiurus is 'n genus van voëls in die familie van windswaels (Apodidae). Die genus omvat drie spesies.[1]

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...

Hierdie voëls het hoofsaaklik bleekbruin vere en lang teruggevoude vlerke wat soos 'n sekel of 'n boemerang lyk. Die liggaam is skraal en die stert is lank en diep ingevurk, hoewel hulle dit gewoonlik toehou. Jonger voëls kan aan hulle korter sterte uitgeken word en daar is nie 'n groot verskil tussen die geslagte nie. Hulle pote is baie kort en word hoofsaaklik gebruik om aan vertikale oppervlaktes vas te klou, aangesien windswaels nooit vrywillig op die grond sal land nie.

Remove ads

Spesies

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads