Delft, Kaapstad

From Wikipedia, the free encyclopedia

Delft, Kaapstadmap
Remove ads

Delft is 'n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Delft 'n bevolking van 152 030 gehad.[1]

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Misdaad

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Delft ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.[2]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads