Derby

From Wikipedia, the free encyclopedia

Derbymap
Remove ads

Derby is 'n klein dorpie in Noordwes, Suid-Afrika en is geleë op die R509-streeksroete. Hierdie dorpie is 16 km vanaf Koster. Die dorpie het ontstaan as 'n nedersetting vir die behoeftige mense op die plase Rietfontein en Vlakfontein. Dit is vernoem na die Britse sekretaris van Kolonies, lord Derby.

Die artikel handel oor die dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika, vir ander gebruike, sien Derby (dubbelsinnig).
Kitsfeite Land, Provinsie ...

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was Derby die toneel van gevegte tussen die Boere en een van die twee Skotse berede regimente. Die gesneuwelde Britse soldate lê in die plaaslike begraafplaas.

Remove ads

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads