Dimorphotheca fruticosa
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die rankbitou (Dimorphotheca fruticosa) is 'n plant wat hoort tot die genus Dimorphotheca. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal.
Dit staan ook as die rankmagriet bekend.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
