Dimorphotheca nudicaulis
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die witmagriet (Dimorphotheca nudicaulis) is 'n plant wat hoort tot die genus Dimorphotheca. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.
Die spesie het ook twee subspesies:
- Dimorphotheca nudicaulis var. graminifolia (L.) Harv.
- Dimorphotheca nudicaulis var. nudicaulis
Die plant staan ook bekend as: wildemagriet.
Remove ads
Galery
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
