Dimorphotheca venusta
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Dimorphotheca venusta is 'n plant wat hoort tot die genus Dimorphotheca. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Wemmershoek-, Du Toitskloof- en Hexrivierberge op hoogtes van 600 - 1 800 m voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Die spesie het twee subspesies:
- Dimorphotheca venusta var. amoena (Norl.) Norl.
- Dimorphotheca venusta var. venusta
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
