Dimorphotheca walliana

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Dimorphotheca walliana is 'n plant wat hoort tot die genus Dimorphotheca. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Gordonsbaai aan die voet van die Hottentots-Hollandberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 20 km² en daar is twee subpopulasies wat deel van die fynbos is. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling aan die kus.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads