Dimorphotheca zeyheri
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die kleinbietou (Dimorphotheca zeyheri) is 'n plant wat hoort tot die genus Dimorphotheca. In Suid-Afrika is die spesie inheems aan die Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Wes-Kaap en die Vrystaat. Dit is ook inheems aan Botswana, Lesotho en Zimbabwe.
Die plant staan ook bekend as die: bietou, jakkalsblom, jakkalsbossie en witdimorphotheca.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
