Dingetjie en Idi

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Dingetjie en Idi is 'n 79 minuut lange Afrikaanse komedie wat in 1977 vrygestel is.[1] Die film is deur Dirk de Villiers geregisseer met 'n draaiboek deur Pieter-Dirk Uys, vervaardig deur Meyder Films/Mimosa Films en versprei deur C-Films/Ster-Kinekor.[1]

Sinopsis

Die verhaal fokus op Blommetjie (Trix Pienaar) se ontmoeting met Dingetjie (Dawie Malan) en sy broer, waarna die drie die speurderagentskap Dingeskor stig.[1]

Rolverdeling

Die rolverdeling is Louw Verwey (Daan), Elias Moloi (Idi), Dawie Malan, Tobie Cronjé (Klot), Trix Pienaar, Pieter-Dirk Uys (Die spioen), ‘Halfpad’ die Kameel, Mary Dreyer (Miss Purvey), Rika Sennet, Christine Basson, Nerina Ferreira, Bill Curry, Chris Galloway, Pieter Geldenhuis, en Anna Cloete.[1]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads