Drosdy
historiese term vir die gebou waarin die landdros sy huis en kantoor gehad het From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Drosdy is 'n historiese term vir die gebou waarin die landdros sy huis en kantoor gehad het.[1][2]
'n Ander betekenis vir die term, gedurende die 17de, 18de en vroeë 19de eeue, is 'n landdros- en administratiewe distrik aan die Kaap waaroor 'n landdros jurisdiksie gehad het.[1]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads