Sneeubal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Sneeubal (Dryoscopus cubla) is 'n algemene standvoël in Afrika suid van die ewenaar. Die voël is 17 cm groot en weeg 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-backed puffback.
Remove ads
Verspreiding en leefgebied
Dit word aangetref in tuine, ruigtes, rivierbos, bosveld, verskillende tipes boomveld, wattelplantasies of in die woudblaredak. Dit word aangetref vanaf suid-Somalië tot aan die Suid-Afrikaanse kuslyn.
Subspesies
Ses subspesies word erken:
- Dryoscopus cubla affinis – suidelike Somalië, oostelike Kenia en noordoostelike Tanzania
- Dryoscopus cubla nairobiensis – van sentraal Kenia tot noordelike Tanzanië
- Dryoscopus cubla hamatus – van noordelike Angola tot suidwestelike Kenia, oostelike Tanzanië en noordelike Mosambiek
- Dryoscopus cubla chapini – noordoostelike Suid-Afrika en suidelike Mosambiek
- Dryoscopus cubla okavangensis – suidelike Angola, Namibië, suidelike Zambië en noordelike Botswana
- Dryoscopus cubla cubla – suidoostelike Suid-Afrika
Remove ads
Fotogalery
- Mannetjie met die rug- en kruisvere uitgepof
- Mannetjie met die rug- en kruisvere uitgepof
- Rugkant met ontblote wit rug- en kruisvere
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sneeubal.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Sneeubal
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads