Dubbelsnip
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Dubbelsnip (Gallinago media) was voorheen algemeen en wyd versprei maar is nou skaars 'n somertrekvoël. Die voël se status is nou amper bedreigd. Die voël is 28 – 30 cm lank, 130 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 48 cm. In Engels staan die voël bekend as Great Snipe.

Remove ads
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads