Duinevalstaaibos

From Wikipedia, the free encyclopedia

Duinevalstaaibos
Remove ads

Die Duinevalstaaibos (Allophylus natalensis) is 'n klein boom wat voorkom aan die rand van duinewoud vanaf Oos-Londen tot noord van Maputo. Die opvallende kenmerk van die boom is die oorvloed van klein rooi vruggies wat die takke kan laat buig. Die blaarrande is geskulp eerder as getand.

Thumb
Duinevalstaaibos met trosse onryp vrugte in wintertyd langs die Umhlanga-strandmeer

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads