Durham

From Wikipedia, the free encyclopedia

Durham
Remove ads

Durham (uitgespreek /ˈdʌrəm/) is 'n stad in noordoostelike Engeland in die graafskap Durham. Volgens die 2001-sensus het die stad 'n bevolking van 87 656 gehad.[1] Durham is bekend vir sy katedraal wat in 1133 voltooi is en die Durham-universiteit, die derde oudste universiteit in Engeland[2]

Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir die graafskap, sien gerus Durham-graafskap, en vir alle ander betekenisse Durham (dubbelsinnig).
Kitsfeite Land, Graafskap ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads