Edwin Booth

Amerikaanse akteur (1833-1893) From Wikipedia, the free encyclopedia

Edwin Booth
Remove ads

Edwin Booth (13 November 1833 – 7 Junie 1893) was 'n Amerikaanse akteur wat deur die Verenigde State en die hoofstede van Europa getoer het en Shakespeare toneelstukke opgevoer het. In 1869 stig hy Booth's Theatre in New York.[1] Sommige teaterhistorici beskou hom as die grootste Amerikaanse akteur, en die ‘’grootste prins Hamlet”, van die 19de eeu.[2] Sy prestasies word dikwels oorskadu deur sy verhouding met sy jonger broer, die akteur John Wilkes Booth, wat die 16de president van die Verenigde State, Abraham Lincoln, vermoor het.

Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads