Eiebeweging

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Eiebeweging is die booghoek wat ’n ster in een jaar beweeg soos gesien van die middel van die sonnestelsel.[1] Dit word gemeet in boogsekondes per jaar, waar 3 600 boogsekondes een graad is.[2]

Die beweging is nie heeltemal eie aan die ster nie, maar sluit in ’n komponent vanweë die beweging van die sonnestelsel self.[3]

Weens die onveranderlike snelheid van lig, kan die ware beweging van verafgeleë sterre nie bepaal word nie; die oënskynlike beweging weerspieël die beweging van die ster op die tyd dat die lig van die bron uitgestraal is.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads