Enkelblaarkiepersol
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die enkelblaarkiepersol (Cussonia natalensis) is 'n boom wat voorkom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo asook Eswatini en Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig, wat ongewoon is vir hierdie genus, en is vyflobbig. Hulle het meestal stompgetande rande. Die boom staan ook bekend as die Rotskiepersol.
Remove ads
Sien ook
Bronne
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads