Erich Kunzel

Amerikaanse dirigent From Wikipedia, the free encyclopedia

Erich Kunzel
Remove ads

Erich Kunzel, Jr. (21 Maart 19351 September 2009) was 'n Amerikaanse dirigent. Hy het bekend gestaan as die "Prince of Pops"[1][2] en het saam met van die voorste "Pops" orkeste en simfonieorkeste, veral die Cincinnati Pops Orchestra (CPO), waaraan hy vir 32 jaar aan die hoof van gestaan het, opgetree.

Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Remove ads

Sien ook

  • Paavo Järvi, Kunzel se kollega by die Cincinnati Simfonieorkes

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads