Eurovision-sangfees
jaarlikse sangkompetisie wat onder die lidlande van die Europese Uitsaaiunie gehou word From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Eurovision-sangfees (Engels: Eurovision Song Contest, ESC; Frans: Concours Eurovision de la Chanson; vroeër: Grand-Prix Eurovision de la Chanson européenne) is 'n sangkompetisie wat sedert 24 Mei 1956 jaarliks in die Europese Uitsaai-unie (EBU) aangebied word. Die kompetisie is gegrond op die bestaande Sanremo Musiekfees sedert 1951 in Italië. Van die beroemde vorige wenners sluit in ABBA (wat Swede verteenwoordig het) en Céline Dion (alhoewel sy Kanadees is, het sy Switserland verteenwoordig).




Ten minste een deelname
Nooit deelgeneem nie, hoewel in aanmerking gekom om dit te doen
Toetreding besluit, maar later onttrek
Deelgeneem as deel van 'n ander land, maar nooit as 'n onafhanklike land nie

1950's
1960's
1970's
1980's
1990's
2000's
2010's
2020's

Eenkeer gehuisves
Herhaaldelik gehuisves



Die sangfees word op televisie in die hele Europa uitgesaai. Sedert 1967 word die fees ook in lande buite Europa uitgesaai. Dit kan ook op die internet gevolg word.
Remove ads
Wenners
- Nota: In 1969 het vier lande gesamentlik gewen omdat geen reëls vir 'n gelykop uitslag bestaan het nie.
Remove ads
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eurovision-sangfees. |
- (en) Amptelike webwerf van die Eurovision-sangfees
- (en) Inligting oor deelnemers en nasionale finale
- (en) Eurovision-sangfees op YouTube
- (en) "Eurovision Song Contest". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Mei 2025.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads