Everton FC
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Everton FC is 'n Engelse Sokkerklub in die stad Liverpool.[1] Everton FC is in 1878 gestig. Die Suid-Afrikaner Steven Pienaar is 'n bekende oud-speler van die klub.
Remove ads
Erelys
Engelse kampioen (9)
- 1891, 1915, 1928, 1932, 1939, 1963, 1970, 1985, 1987
FA Cup (5)
- 1906, 1933, 1966, 1984, 1995
Europese beker II (1)
- 1985
Voormalige sokkerspelers
|
|
|
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
