Florisbad-skedel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Florisbad-skedel is ’n fossiele skedel wat oorspronklik in 1932 deur prof. T.F. Dreyer op die argeologiese perseel Florisbad in Suid-Afrika ontdek is. Hy het dit as Homo helmei geklassifiseer om dit te onderskei van Homo sapiens-fossiele. Dit word nou gewoonlik gereken as ’n archaïese H. sapiens of Homo heidelbergensis. Dit kan egter ’n spesie tussen H. heidelbergensis en H. sapiens wees, en dan kan die klassifikasie H. helmei geldig wees.
Die Florisbad-skedel is sowat 259 000 jaar oud en die enigste skedel in sy soort en ouderdom ter wêreld.[1]
Remove ads
Verwysings
Ander bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads