Foraminifera

From Wikipedia, the free encyclopedia

Foraminifera
Remove ads

Foraminifera is ’n filum of klas amebiese protiste. Hulle het uitsteeksels wat ’n net vorm om kos te vang en het gewoonlik ’n eksterne dop wat uit verskeie soorte materiaal bestaan en verskeie vorms het. Die meeste organismes in dié klas kom in die water voor, veral die see. Die meeste leef op die seebodem, maar daar is ook spesies wat in verskillende dieptes water voorkom (plankton). Daar is ook al soorte op land ontdek.[1][2]

Thumb
Ammonia tepida
Thumb
Neoflabellina reticulata van die Maastricht van die Rügen-kryt
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads