Foundational Model of Anatomy

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Foundational Model of Anatomy Ontology (FMA) is ’n verwysingsontologie vir anatomie. Dit bevat terme, eienskape en verhoudings met betrekking tot die struktuur van organismes. Daar is sowat 75 000 klasse en meer as 120 000 terme.[1]

Die FMA is ontwikkel en word onderhou deur die Structural Informatics Group aan die Universiteit van Washington.

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads