Franco Corelli
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Franco Corelli (8 April 1921 - 29 Oktober 2003) was 'n Italiaanse tenoor wat 'n beduidende internasionale operaloopbaan tussen 1951 en 1976 geniet het. Hy is veral bekend om sy spinto en dramatiese tenoorrolle in die Italiaanse repertorium en vir sy kragtige en passievolle sangstem. Hy word die prins van tenore genoem. Gehore was betower deur sy aantreklike gelaatstrekke en charismatiese teenwoordigheid op die verhoog. Hy het tussen 1961 en 1975 'n lang en vrugbare vennootskap met die Metropolitan Opera in New York Stad gehad. Hy het ook op die verhoog van die meeste van die groot operahuise in Europa verskyn en met operageselskappe regoor Noord-Amerika verskyn. [1]
Remove ads
Repertorium
Remove ads
Keur uit sy opnames
Corelli het verskeie opnames van solo-arias en volledige operas gemaak. Hieruit blyk die prag van Corelli se stem tydens die laat 1950's en 1960's duidelik. Baie bewonderaars verkies die opnames van sy lewendige optredes.
Remove ads
Verwysings
Bibliografie
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads