Franz Marx

akteur, draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger (1942-2021) From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Franz Marx (21 Maart 1942 - 26 September 2021) was 'n Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger.[1]
In 1969 het Kavalier Films 'n rolprent die lig laat sien wat op die lewe van die vroeëre legendariese Afrikaanse komponis Danie Bosman gegrond is. Franz Marx was in die titelrol. Ander spelers was Min Shaw (as Dorothy Bosman) en Fritz van Lingen (as Anton de Waal, 'n ander bekende in die Afrikaanse musiekwêreld van daardie tyd). Die regisseur was Elmo de Witt. [2]
Dit was een van Marx se vroeë werke, wat sou uitloop op 'n formidabele reeks ander bydraes tot die Suid-Afrikaanse TV- en rolprentbedryf, waarvan die TV-sepie Egoli: Plek van Goud (as vervaardiger) stellig die bekendste is.

Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Remove ads
Remove ads

Filmografie

Van die ander rolprente en TV-reekse waarin Marx as akteur te sien is:

Regisseur

Marx was die regisseur van die volgende rolprente:

Vervaardiger

Van die rolprente en TV-reekse wat Marx vervaardig het:

Skryfwerk

  • Spieëlbeeld, spanningsverhaal (Protea, 2017).

Verwysings

Loading content...

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads