Free Democrats

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Free Democrats (FREE DEMS) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat deur die neuroloog dr Johan Reid gestig is om vir privaat gesondheidsorg te beywer, en is teen die regering se voorgestelde nasionale gesondheidsversekering gekant. Dit is verder ten gunste van vrye onderneming, privatisering, privaat onderwys en laer belasting.[1]

Kitsfeite Ideologie, Webblad ...
Remove ads

Omstredenheid

Reid is voorheen beskuldig van seksuele teistering en is skuldig bevind aan sewe aanklagte van onprofessionele gedrag deur die Raad vir Gesondheidsberoepe.[2]

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem, maar geen setels gewen nie.

Verkiesingsresultate

Nasionale verkiesings

Meer inligting Verkiesing, Stemme ...

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads