Freek Robinson
Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en TV-aanbieder From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Frederik Jacobus (Freek) Robinson (gebore op 17 November 1952) is 'n Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en TV-aanbieder. Hy was die aanbieder van kykNET se aktualiteitsprogram Robinson Regstreeks en hoofanker van eNuus.[1]
Remove ads
Trivia
Robinson is op dieselfde dag en jaar as Cyril Ramaphosa, die vyfde President van Suid-Afrika, gebore.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads