Fynskrif

Suid-Afrikaanss televisiereeks From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Fynskrif is 'n drama wat gesentreer is rondom die regsfirma, Van Wyk & Vennote. Die reeks is vanaf 10 Julie 2018 op KykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai.

Kitsfeite Genre, Geskep deur ...

In elk van die 13 episodes het die prokureurs 'n saak wat hulle tussendeur persoonlike en familiedramas moet hanteer.

Kykers identifiseer dit as 'n mengsel tussen reekse soos The Good Wife, Boston Legal, Parenthood en Brothers & Sisters en daar is ewe veel drama en komedie regdeur die reeks. Die reeks begin met een van die vennote wat aftree en fokus op siviele (en nie kriminele/straf) sake, daar is geen hofdrama nie. Daar word eerder op vooraf besprekings en skikkings van sake en die emosie daaragter gefokus.

Reeks 1 - 3 was Dinsdae aande om 20h00 op KykNET uitgesaai.

Remove ads

Reekse

| showblankpositional = 1 | country | dontclose | episodesT | id | multiseries | network | network_transclude | released | seasonT | series | seriesT | width | regexp1 = aux[%u] | regexp2 = aux[%u][%d]+[%u]? | regexp3 = aux[%u][%d]+[%u]?span | regexp4 = color[%d]+S?[%u]? | regexp5 = end[%d]+S?[%u]? | regexp6 = episodes[%d]+S?[%u]? | regexp7 = info[%u] | regexp8 = info[%u][%d]+S?[%u]? | regexp9 = info[%u][%d]aca+span | regexp10 = info[%u]span[%d]+S | regexp11 = info[%u]_transclude | regexp12 = linkR[%d]+S? | regexp13 = linkT[%d]+S?[%u]? | regexp14 = link[%d]+S?[%u]? | regexp15 = network[%d]+S?[%u]? | regexp16 = network[%d]+[%u]?span | regexp17 = part[%d]+S? | regexp18 = postaux[%u] | regexp19 = postaux[%u][%d]+[%u]? | regexp20 = postaux[%u][%d]+[%u]?span | regexp21 = start[%d]+S?[%u]? | regexp22 = released[%d]+S?[%u]? }}

Remove ads

Rolverdeling

  • Neels van Jaarsveld as Ben van Wyk
  • Tinarie van Wyk-Loots as Lara Kruger
  • Chris van Niekerk as Hans van Wyk
  • Cintaine Schutte as Katrien Nienaber
  • Kim Cloete as Anne Matthews
  • Beer Adriaanse as Corne Hanekom
  • Charlton George as Dolf Ungerer
  • Edwin van der Walt as Wian Marais
  • Crystal Donna Roberts as Thandi Ndlovu
  • Marguiriette van Eeden as Alex Kruger
  • Luan Jacobs as Luke van Wyk
  • Jacques Bessenger as Jaco Kruger
  • Mia van der Merwe as Bella van Wyk
  • Susanne Beyers as René van Wyk
  • Elana Afrika as Gertrude
  • Armand Aucamp as Ivan Nel
  • Lea Vivier as Lilani
  • De Klerk Oelofse as Simon
  • Christia Visser as Adele Marais
  • Rolanda Marais as Christelle
  • Nicole Holm as Inge
Remove ads

Produksie

Fynskrif word Dinsdagaande om 20h00 op KykNET uitgesaai.

Op 22 Oktober 2018 het KykNET aangekondig dat Fynskrif vir 'n 2de seisoen hernu is wat vanaf 8 Oktober 2019 uitgesaai sal word. Op 31 Desember 2019 kondig KykNET aan dat Fynskrif vir 'n 3de en finale seisoen hernu is wat vanaf 14 April 2020 uitgesaai sal word.

Die reeks is ook beskikbaar op Showmax en DStv Now.

Episodes

Reeks 1 (2018)

Meer inligting No. algeheel, No. in reeks ...

Reeks 2 (2019)

Meer inligting No. algeheel, No. in reeks ...

Reeks 3 (2020)

Meer inligting No. algeheel, No. in reeks ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads