Showmax
multinasionale vermaaklikheidsmaatskappy From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Showmax is 'n video-op-aanvraag-diens wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Dit laat gebruikers toe om rolprente en ander programme op hulle eie tyd op 'n mobiele toestel of rekenaar te kyk. Dit bied ook talle Afrikaanse programme en rolprente.
Die diens is op 19 Augustus 2015 geloods. Showmax is 'n filiaal van Naspers.[1]
Remove ads
Inhoud
In Afrika bestaan die Showmax-katalogus uit Hollywood-, Britse, Keniaanse en Suid-Afrikaanse inhoud. Buite Afrika bestaan die Showmax-katalogus uit kykNET International, M-Net en Via-inhoud wat hoofsaaklik gerig is op 'n Afrikaanssprekende gehoor.
In Pole, bied Showmax plaaslike programme en films, insluitende politieke satire en titels deur Poolse regisseurs.
Showmax het inhoud in Engels, Afrikaans, IsiZulu, Sepedi, Tswana, Sesotho, Xhosa en Pools.
Remove ads
Showmax oorspronklike inhoud
Tali's Wedding Diary
Op 13 Junie 2017, het Showmax aankondig die verfilming van sy eerste oorspronklike reeks “Tali's Wedding Diary”, 'n spotdokumentêr met Julia Anastasopoulos, het begin. [2][3][4]
Op 16 November 2017 het Showmax 'n voorskou vir Tali's Wedding Diary vrygestel.[5] Dit was aangekondig dat dit op 14 Desember 2017 op Showmax beskikbaar sal wees.[6][7][8]
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads