Geel Trui vir 'n Wenner

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Geel Trui vir 'n Wenner is 'n Afrikaanse rolprent wat op 1 Desember 1983 uitgereik is. Die rolprent bou voort op die suksesvolle TV-reeks, Skooldae, wat in die 1980’s uitgesaai is.

Kitsfeite Regisseur, Produksieleier ...
Remove ads

Genre

Die rolprent is 'n aksiebelaaide drama.

Hoofrolspelers

  • Deon van Zyl as Victor van Rhyn, 'n matriekleerling aan die Hoërskool Akademie (een van die broers).
  • Ray Storm as Dirk van Rhyn, 'n beroepsfietsryer (die ander broer).
  • Claudia Turgas as Louise, 'n Amerikaanse uitruilstudent en die meisie waarop beide verlief raak.
  • Ben Kruger as die geskiedenisonderwyser, mnr. Christo de Wet.
  • Dulcie van den Bergh as die sekretaresse, mev. Duvenage.

Die bokser, Pierre Coetzer vertolk die rol van mnr. Nel. Bekende beroepsfietsryers soos Alan van Heerden, Ertjies Bezuidenhout en Robbie McIntosh is ook in die rolprent te sien.

Remove ads

Storielyn

Die rolprent speel af tydens die jaarlikse internasionale Rapport Toer in fietsry. Twee broers ding soos Kain en Abel teen mekaar mee. Nie alleen vir die gesogte wennerstrofee nie, maar ook vir 'n meisie wat altwee se harte gesteel het. 'n Jong kampioen moet oornag leer om die wrede werklikheid van die grootmenslewe te aanvaar.

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads