Geelbekwitreier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Geelbekwitreier (Ardea intermedia) is 'n voël wat aan die familie van reiers (Ardeidae) behoort. Hierdie voëls kom van Oos-Afrika tot die Indiese subkontinent en van Oos-Asië tot Australië voor.

Daar is 3 subspesies:
- E. i. brachyrhyncha: Afrika benede die Sahara.
- E. i. intermedia: van Japan tot suidelike Indië en die Groot Soenda-eilande.
- E. i. plumifera: oostelike Indonesië, Nieu-Guinee en Australië.
Remove ads
Ander name
- Wetenskaplike naam: Egretta intermedia, Mesophoyx intermedia of Ardea intermedia
- Engelse naam: Yellow-billed Egret of Intermediate Egret
Sien ook
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads