George Claassen (atleet)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

George Claassen (26 Februarie 1917 - 17 Junie 2014) was ’n Suid-Afrikaanse atleet en onderwyser. Hy het in 1961 die Comrades-maraton gewen. Hy was die vader van Wynand Claassen, 'n voormalige Springbokkaptein.

Kitsfeite Gebore, Sterf ...

Claassen was ’n skoolhoof in Middelburg, Tvl toe hy die afwedloop op 44 jarige ouderdom in ’n tyd van 06:07:07 gewen het. Claassen het in 1977 op 60 sy laaste Comrades-maraton in ’n tyd van 10:14:00 voltooi.

Claassen word oorleef deur ’n dogter, Maryna Metelerkamp en drie seuns, Danie, George (jnr.) en Wynand, asook 13 kleinkinders en tien agterkleinkinders.

Comrades-rekord
Meer inligting Rigting, Jaar ...
Remove ads

Bron

  • Van der Walt, Sarel (18 Junie 2014). "Wedloop verloor sy legendes Fraser en Claassen" (html). Beeld. Besoek op 18 Junie 2014.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads