George Labram
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
George Labram (1859 - 9 Februarie 1900) was 'n Amerikaanse ingenieur. Hy kom in 1894 in Suid-Afrika aan en word op 8 Oktober 1896 aangestel as die hoof van meganiese ingenieurswese vir De Beers Consolidated Mines. Hy en F.B. Kirsten ontwerp die ghriestafel wat diamante opvang tydens die sorteringsproses. Tydens die Beleg van Kimberley het Labram die Long Cecil gebou. Hy sterf na 'n voltreffer van die Boere.
- Labram se kamer in die Grand Hotel waar hy oorlede is
- Gedenkplaat wat vir hom opgerig is
- Gedenkplaat
Remove ads
Bron
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie George Labram.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
