George Longane
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
George Longane (gebore George Mzwandile Longane op 31 Oktober 1970) is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Sy debutalbum, Baie Baie is in 2010 deur Select-musiek vrygestel. Longane was vantevore 'n lid van die musiekgroep Victor and the Rasta Rebels gewees. Hy was ook 'n stigterslid van Reflections.[1]
Remove ads
Diskografie
- Baie Baie, 2010 SELECT
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads