Geranium multisectum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Geranium multisectum is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Geraniaceae familie. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, die Oos-Kaap en die Vrystaat voor.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads