Geranium robustum

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Geranium robustum is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Geraniaceae familie. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, die Oos-Kaap en die Vrystaat voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads