Gerbera wrightii
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Gerbera wrightii is 'n meerjarige blomplant wat hoort tot die genus Gerbera. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kaapse Skiereiland voor. Die plant is deel van die fynbos en het 'n voorkomsgebied van 400 km². Dit word as seldsaam beskou.
Remove ads
Galery
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
