Geslag

biologiese sisteem wat 'n individu se seksuele voortplantingsfunksie bepaal From Wikipedia, the free encyclopedia

Geslag
Remove ads

Baie organismes op aarde word verdeel in twee geslagte wat onderling kombineer vir voortplanting deur middel van geslagsomgang. Ook ongeslagtelike of aseksuele voortplanting kom voor.

Thumb
Die twee geslagte van die mens, man en vrou.

Die vroulike geslag van ’n organisme word gedefinieer as die geslag met die grootste geslagselle. Skimmels en sommige ander organismes het meer as twee geslagte, maar plante kom ook in pare van twee geslagte voor. Sommige diere, soos sekere soorte akkedisse, kan ook aseksueel voortplant en sommige, soos erdwurms, is hermafrodiete (met eienskappe van albei geslagte).

In die mens word die vroulike geslag gevorm deur XX chromosome, en die manlike geslag deur XY chromosome.

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads