Gewone troupant

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gewone troupant
Remove ads

Die gewone troupant (Coracias caudatus) is 'n algemene standvoël in savanne. In Engels staan die voël bekend as die Lilac-breasted Roller.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Identifikasie

Die voël is 29 cm lank en 37 cm met die middelstert ingesluit. Die volwasse voël het gepunte stertvere, die kroon, agternek en mantel is turkoois en die bors is ligpers. Die langstertvere val uit in die winter wanneer die voël verveer. Die jong voël is valer en het nie verlengde stertvere nie. Dit word onderskei van die Europese troupant deur dat die kop en snawel kleiner en die slagvere blou en nie swart is nie.

Die voël sit oop en bloot en dikwels op telefoondrade.

Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads