Giovanni Antonio Boltraffio
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Giovanni Antonio Boltraffio of bloot Boltraffio (1466 of 1467[1] – 1516) was 'n Italiaanse skilder tydens die Renaissance wat by Leonardo da Vinci se atleljee gewerk het. Saam met Bernardino Luini, is hy een van die sterkste kunssinnige persoonlikhede wat onder Leonardo geleer het. Volgens die lewensbeskrywer Giorgio Vasari was hy van 'n aristokratiese familie uit Milaan afkomstig.

Twee van sy bekendste skilderye is die Opstand uit die dood (geskep saam met Marco d'Oggiono) en sy Madonna en kind.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads