Gladiator
rolprent uit 2000 wat geregisseer is deur Ridley Scott From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Gladiator is 'n 2000 Amerikaans-Britse rolprent wat in die Romeinse tyd afspeel. Die rolprent is geskryf deur David Franzoni en geregisseer deur Ridley Scott. Dit is 'n fiktiewe verhaal geïnspireer deur keiser Commodus en sy pa Marcus Aurelius. Die rolprent is vir twaalf Oscars genomineer en het vyf gewen, insluitend Beste prent, Beste Akteur en Beste Klank.[1][2]
Remove ads
Hoofrolspelers
- Russell Crowe
- Joaquin Phoenix
- Connie Nielsen
- Oliver Reed
- Derek Jacobi
- Djimon Hounsou
- Richard Harris
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads