Godehok
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Godehok of Goduok was omstreeks 480-490 hertog van die Lombarde. Hy was die opvolger van Hildeoc.
Ten tyde van Godehok se heerskappy verhuis die Lombarde van die huidige Duitse deelstaat Sakse en Boheme na die gebied waar die Rugiërs voorheen gewoon het (Oostenryk).
Godehok is opgevolg deur sy seun Klaffo.
Bronne
- Paulus Diakonus, Lombardiese geestelike
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads