Goliath Davids
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Goliath Davids (1929-2012) was 'n Suid-Afrikaanse verhoog-, televisie- en rolprent-akteur. Davids het in bekende produksies soos Fiela se Kind, Jantjie, Klara Viljee en Onder Engele gespeel. Hy is op 83-jarige ouderdom in 'n hospitaal op Worcester oorlede nadat hy komplikasies met brongitis opgedoen het. Hy word oorleef deur ses kinders, 19 kleinkinders en nege agterkleinkinders.[1]
Remove ads
Filmografie
- Skeem, 2011 as Claude Senior
- Stellenbosch (TV-reeks), 2007 as Mnr. Yona
- Boy Called Twist, 2004 as Bedel
- Hard to Forget (TV-fliek), 2003 as Windsor Arms Barman
- Arende III (TV-reeks), 1993 as Baal
- Windprints, 1990 as Wilsnath
- Jobman, 1990
- Fiela se Kind, 1988 as Selling Komoetie
- Tojan, 1986
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads