Gotthard-basistonnel

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gotthard-basistonnel
Remove ads

Die Gotthard-basistonnel (Engels:Gotthard-Basistunnel, Italiaans:Galleria di base del San Gottardo, Romansch:Tunnel da basa dal Son Gottard) is 'n spoorwegtonnel in die Alpe in Switserland. Dit is op 1 Junie 2016 in bedryf gestel en het volle kapasiteit op 11 Desember 2016 bereik.[1] Dit is met 57.09 km die wêreld se langste en diepste tonnel. Op sy diepste punt is daar 2,450 meter rots bokant die tonnel. Dit is ook die eerste platroete deur die Alpe.

Thumb
Gotthard Basistonnel diagram, die nuwe spoorlyn deur die Alpe NRLA (groen: rigting van konstruksie).
Thumb
Wissel te Faido stasie
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads