Grens

From Wikipedia, the free encyclopedia

Grens
Remove ads

'n Grens (selfstandige naamwoord) is 'n lyn wat die omtrek van 'n gebied bepaal of een gebied van een daarnaas skei. Dit kan ook gebruik word om 'n skeidslyn of skeiding aan te toon of perke aan te dui.

Thumb
Die Beitbrug-grenspos tussen Suid-Afrika en Zimbabwe
Thumb
Die Berlynse Muur was die grens tussen Oos- en Wes-Duitsland

Grens as werkwoord beteken om te huil, te tjank of klaend te neul.

Grens kan ook na een van die volgende verwys:

Remove ads

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads