Grootmis

klein nedersetting in die Noord-Kaap From Wikipedia, the free encyclopedia

Grootmismap
Remove ads

Grootmis is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë langs die Buffelsrivier sowat 10 km vanaf die Atlantiese kus. Die naam is afgelei van die swaar mis wat gereeld in die vroeë oggend van die see inrol. Die R355-streeksroete verbind die dorpie met Kleinsee en die N7-nasionale pad by Springbok.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads