Hans Modrow

Duitse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia

Hans Modrow
Remove ads

Hans Modrow (Duitse uitspraak: [ˈhans ˈmoːdʁo]; gebore op 27 Januarie 192811 Februarie 2023) was 'n Duitse linkse politikus, veral bekend as die laaste kommunistiese premier van Oos-Duitsland. In die middel van die vreedsame rewolusie het hy die grootste deel van die winter van 1989 en 1990 die de facto-leier van die land geword.

Thumb

Na die beëindiging van die kommunistiese bewind en die hereniging van Duitsland, is hy in 1995 deur die Dresden-distrikshof skuldig bevind aan verkiesingsbedrog en meineed. Hy was die ere-voorsitter van die Party van die Demokratiese Sosialisme (PDS)[1] en was hy die president van die raad van ouderlinge van die linkse party sedert 2007.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads