Harvard-universiteit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Harvard-universiteit
Remove ads

Harvard-universiteit is 'n privaat navorsingsuniversiteit in Cambridge, Massachusetts, in die Verenigde State. Die universiteit het ongeveer 6 000 voorgraadse en ongeveer 15 250 nagraadse studente. Harvard is in 1636 gestig en is vernoem na sy eerste weldoener, leraar John Harvard. Die universiteit is die Verenigde State se oudste instansie van hoër onderwys,[1] en sy geskiedenis, invloed, en rykdom maak dit een van die wêreld se gesogste universiteite.[2]

Thumb
'n Gravure by die ingang van Harvard-universiteit.
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads