Helen Elliot

From Wikipedia, the free encyclopedia

Helen Elliot
Remove ads

Helen Elliot (20 Januarie 1927 – 12 Januarie 2013) was 'n tafeltennisspeler uit Skotland.[1] Van 1948 tot 1957 het sy verskeie medaljes in dubbelspel in die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen.[2]

Helen Elliot
Thumb
Meer inligting Geslag, Land van burgerskap ...
Thumb
Helen Elliott by die Wêreld Tafeltenniskampioenskap van 1952, in Bombaai, Indië.
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads